Nege jaar gelede, op 16 November 2015, het ‘Suidooster’ kykNET binnegewaai en stormsterk sy stempel op die Afrikaanse sepiemark afgedruk.
Die pitboel wat op 26 September ’n vrou en haar hond in Wellwaypark-Oos in Durbanville aangeval het, is verlede Saterdag deur ...
Geliefde sanger Kurt Darren se treffers soos ‘Kaptein’, ‘Hemel op Tafelberg’, ‘Af en af’ en ‘Meisie, meisie’ is al deel van ...
Aftrede is dalk vir jou ’n senutergende onderwerp wat geassosieer word met ’n konstante bekommernis of jy genoeg voorsiening ...
Maar baie konvensionele skoonheids- en persoonlike versorgingsprodukte bevat bestanddele wat nie net vir ons vel skadelik is ...
Dit het soos soveel suksesverhale klein begin, maar die droom was groot: begin ’n TV-kanaal in Afrikaans vir almal wat die ...
Die jong bakker het groot drome om koeke vir bekendes te bak. Hy het reeds gebak vir Amy Kleinhans, Dorette Potgieter, Portchie, en Greteli de Swardt. Maar om vir Minki van der Westhuizen te kan bak – ...
Toe ’n breier op universiteit vir Rowan Malgas sê hy sal eendag vir die Blitsbokke speel, het dié boorling van Kenhardt dit ...
Die jong en talentvolle Hamoniq Martin se lewe is die afgelope naweek kortgeknip nadat sy in ’n motorbotsing in die Paarl was ...
Twinkl se assesserings sluit nasienbladsye en memorandums in om opvoeders tyd en moeite te bespaar, om tyd te maak vir dit wat belangriker is. Met die ondersteuning van assesseringshulpbronne kan ...
Die ganse land het asem opgehou. Gaan sy die topdrie haal? Gaan sy wen? Gaan Mia le Roux die Mej. Heelal-kroon verower en ...
Elke bydrae wat vir haar kankerbehandeling ontvang word, beskou ’n Inwoner van Kimberley as ’n groot wonderwerk. Tharina van ...