Prokureurs van mense wat glo slagoffers van die voormalige Harrods-baas Mohamed al-Fayed was, sê meer as 60 “oorlewendes” het nou met seksklagte na vore gekom.
’n Senior amptenaar van die munisipale infrastruktuur-ondersteuningsagentskap (Misa) is Vrydag tot vyf jaar tronkstraf gevonnis vir korrupsie wat verband hou met ’n Digital Vibes-kontrak.
Die matrikulante van die Villiersdorp Sekondêre Skool sal dele van hul eindeksamen by ander skole moet aflê nadat ’n brand ...
Dit was Vrydagmiddag vir die dogters van die vermoorde musikant Taliep Petersen ’n groot skok toe hulle hoor hul ma, Najwa, ...